Betroubare enjinherbouers

Welkom by Oudtshoorn Engineering

BETROUBARE ENJINHERBOUERS SEDERT 1989

Oudtshoorn Engineering is an established Oudtshoorn business of the past 20 years. Oudtshoorn Engineering build and repair all types of engines as well as carry out related engineering and automotive mechanical work. Keeping our clients happy is our first priority.

Die beslote korporasie Oudtshoorn Engineering is op 1 September 1989 gestig waarna dit begin hanel dryf het in die herbouing van die enjins van vramotors, bakkies, trekkers en motors asook verwante enjins soos Listers, Deutz ensovoors. 

Werk word onderneem van Graaf-Reinet tot op Ladismith, insluitend Beaufort-Wes, Prins Albert en naburige dorpe. 

lees meer oor die onderneming Oudtshoorn Engineering


KONTAK BESONDERHEDE - Oudtshoorn Engineering

Phone: 044 272 4600
Fax: 044 272 2556
Email: odneng@mweb.co.za

ONS DIENSTE - Services Oudtshoorn Engineering

Die werkswinkel sluit ‘n wye verskeidenheid van dienste in, waaronder: die afhaal en insleep van voertuie en vramotors sowel as die  uithaal van motorenjins; die uitmekaarhaal van enjins, doen van masjienwerk, die opbou van die enjins die aanskakel daarvan op die toetsbank; installering van enjins; en dienste en instandhouding.

Vind meer uit oor ons dienste by Oudtshoorn Engineering

 OUDTSHOORN ENGINEERING EIENAARS

Pieter Meyer

Bemarking en Finansies 

Tertius Steyn 

Werkswinkel bestuur 

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola