20 jaar getroue diens

Die onderneming

Die geskiedenis van Oudtshoorn Engineering

Die beslote koperasie, Oudtshoorn Engineering is gestig op 1 September 1989. Die oorspronklike besigheid het bestaan uit die basiese masjienerie, noodsaaklik vir ingenieurs werke op sedan motors van 20 jaar gelede. Die personeel het in die begin bestaan uit slegs 5 mense en net die hoof werkswinkel.

As gevolg van die radikale ontwikkeling in motor tegnologie, en die koms van multivalve voertuie was die opgradering na gevorderde tegnieke en masjienerie noodsaaklik, wat voortdurende groei en uitbreidings vereis by Oudtshoorn Engineering vereis het.

Vandag nog is die Oudtshoorn Engineering se doelwit om tred te hou met nuwe navorsing en ontwikkeling in die automotive bedryf. Die besigheid bestaan tans uit 16 personeel, 1 hoofgebou, 3 primere werkswinkels met stoorkamers, ‘n parte afdeling en verskeie toesluit motorhuise.

Ons gespesialiseerde masjienerie is voldoende om die hele spektrum van engine herbouing en verwante meganies werk te vervul.

Die mense van Oudtshoorn Engineering

DIE BESTUUR VAN OUDTSHOORN ENGINEERING
  1. Pieter Meyer – Finansies, Bemarking en Kwotasies (B.Econ – Universiteit Stellenbosch)
  2. Tertius Steyn – Werkswinkel bestuurder en mede eienaar. Tertius is 20 jaar reeds aan die hoof van alle aktiwiteite. (Automotive machinist – Motor industrie federasie). 
ADMIN EN ONTVANGS
  1. Liezl Wolmerans – Ontvangs en boekhouding
  2. Anneke Kleintjies – Klerikale hulp
DIE OUDTSHOORN ENGINEERING WERKSWINKEL
  1. Willie Langenhoven – Hoof silinder koppe (Automotive machinist – Merseta)
  2. Divan Swiegelaar – Krukaste sny, engine blokke boor (Automotive machinist – Merseta)
  3. Johan Snyman - Krukaste sny, engine blokke boor, Meganiese engine herbouing (Automotive machinist – Merseta)
  4. Tom Willemse – 20 jaar ondervinding in motor werktuigkundige dienste
  5. Rumont Kidd – draaibank en milling werk
  6. Jaco van de Merwe – 10 jaar ondervinding as motor werktuigkundige
  7. Solly Human – 20 jaar ondervinding in silinder koppe
PARTE
  1. Andre Lombard – Onderdele bestuurder

Professionele dienste verskaffers

Bankiers:

ABSA Bank Oudtshoorn

Ouditeure:

CS Bredekamp
St John Straat 166
044 272 0626

Versekerings makelaars:

PSG Konsult
Teresa Bredekamp
St John Straat 166
044 272 0626
 

               Oudtshoorn Engineering het 'n ryk geskiedenis

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola