Tevrede kliente is prioriteit

Oudtshoorn Engineering se kliente

Tevrede en gelukkige kliente is ons eerste prioriteit. Oudtshoorn Engineering is trots om te kan se dat die meerderheid van ons kliente eksklusief van ons dienste gebruik maak en dat ons lang vriendskaps verhoudings opgehou het oor die jare.

Die volgende Klein Karoo ondernemings is gereelde kliente van die afgelope 20 jaar:

1.    Plaaslike staatsdepartemente soos Verdediging, Polisie, Transport en Distriksrade
2.    Munisipaliteit van Oudtshoorn en naburige dorpe
3.    Plaaslike skole van Oudtshoorn en naburige dorpe
4.    Alle plaaslike motor agentskappe insluitend
a.    Klein Karoo Toyota
b.    CP Nel Delta
c.    Oudtshoorn Nissan
d.    Swartberg Hyundai
e.    Auto Tech Oudtshoorn
f.     Die Wieldokter
g.    Een stop Ford/Mazd
5.    Plaaslike taxi bedryf van Oudtshoorn
6.    Plaaslike boerdery gemeenskap


Terugvoer en bedankings

“Thank you, Oudtshoorn Engineering, as always, excellent service with the repairs on my John Derre tractors” – Richard Mollentze, Bakenskraal Boerdery (July 2010)

“Baie dankie vir die vinnige herstelwerk aan  my vragmotor “ – Chris Marinchowich, Vischat Boerdery (November 2010)

“Oudtshoorn Engineering, die herbouer van al ons engines vir 20 jaar” – Johan van Wyk, Auto Tech Oudtshoorn (October 2010)

“Vir u gereelde en vinnige diens teen redelike pryse aan al ons voertuie, dankbaarheid” – Ferdi Jonck, Volmoed Quarries (November 2010)

“You guys are always there to help us with all our machinery, many thanks!” – Geoff Wilck, Spar supermarkets (October 2010)
 

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola