Wye verskeidenheid van dienste

Oudtshoorn Engineering - Ons enjin en meganiese dienste

Die Oudshoorn Engineering werkswinkel sluit ‘n wye verskeidenheid van dienste in, waaronder: die afhaal en insleep van voertuie en vramotors sowel as die  uithaal van motorenjins; die uitmekaarhaal van enjins, doen van masjienwerk, die opbou van die enjins die aanskakel daarvan op die toetsbank; installering van enjins; en dienste en instandhouding.

Die onderneming het ook ‘n meganiese herstelafdeling wat aandag gee aan alle konstruksie- en landboutoerusting asook toerusting en implemente van vverwante ondernemings, insluitend supermark toerusting.

Die vervaardiging van penne, buste, aste en sny van skroefdraad word ook gedoen sowel as aluminium sweiswerk.

Ligte motor voertuie, Trekkers, Vragmotors en Busse

  • Insleep van voertuie
  • Uithaal en terugsit van alle tipe engines
  • Herbou van alle engines
  • Alle verwante meganiese werk – byvoorbeeld remstelsel, wiele en aste, smeer dienste en verkoelingsstelsels.

Boerdery

  • Herstel alle landbou toerusting in terme van penne, buste, aste en verwante verslete onderdele
  • Alle landbou verwante egines byvoorbeeld stilstaande engines soos Lister, Deutz, Hatz.
  • Alle pompe en besproeiings toerusting

Supermarkte en klein besighede

  • Herstel van supermark en slaghuis toerusting insluitend sny of saag masjinerie.

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola